Skip to main content
Vrye Gereformeerde Kerke in Suid Afrika
  • Ontstaan
  • History
  • Foundation
  • Grondslag
  • Churches
  • Gemeentes
  • Sermons
  • Preke
  • Kerkverband
  • Church Structure
  • Ander
  • Other
  • Admin Links

Artikel 1 - Die Enige God

  1. Home
  2. Die Nederlandse Geloofsbelydenis

Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar 'n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik, oneindig, almagtig, volkome wys, regverdig, goed en die alleroorvloedigste fontein van alles wat goed is.

2 Kor. 3:17; Joh. 4:24; Jes. 40:14.

Book Navigation

  • ‹ Die Nederlandse Geloofsbelydenis
  • up
  • Artikel 2 - Die middele waardeur ons God ken ›

Vir enige navrae of kommentaar, kontak die Web Master